Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vislyn
vislyn [boodskap #135278] Wo, 06 Januarie 2021 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Katrol met vislyn.
'n Katrol met vislyn.
vislyn
Afbreking: vis•lyn
Samestelling: vis + lyn


Selfstandige naamwoord: vislyn
Meervoud: vislyne
Verkleinwoord: vislyntjie
Meervoud van verkleining: vislyntjies

Betekenis:
• Tou waarmee vis gevang word.

Gebruik:
• Die visserman bind 'n hoek en sinker aan sy vislyn, sit aas op die hoek, en gooi dit in die dam in.

Vertaling:
Engels: fishing line
Nederlands: vislijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vog
Volgende onderwerp: vingernael
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:18:33 MGT 2024