Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nyg
nyg [boodskap #135275] Di, 05 Januarie 2021 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nyg
Afbreking: nyg


Werkwoord: nyg
Verlede tyd: het genyg

Betekenis:
• (ongewoon) 'n Hoflike buiging maak.

Gebruik:
• Sy nyg voor die koningin.

Sinoniem:
• buig

Afgelei:
• nyging

Vertaling:
Engels: to bow, curtsy, curtsey
Nederlands: nijgen

Nota:
• Moenie "nyg" ('n buiging maak) met "neig" (tot iets geneë voel) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtererf
Volgende onderwerp: voluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:14:36 MGT 2024