Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtererf
agtererf [boodskap #135274] Di, 05 Januarie 2021 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19254
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die agtererf van 'n huis.
Die agtererf van 'n huis.
agtererf
Afbreking: ag•ter•erf
Samestelling: agter + erf


Selfstandige naamwoord: agtererf
Meervoud: agtererwe
Verkleinwoord: agtererfie
Meervoud van verkleining: agtererfies

Betekenis:
• Die agterkant van 'n erf, gewoonlik agter 'n huis of ander gebou.

Gebruik:
• As ons gaste kry maak ons die honde in die agtererf toe.

Sinoniem:
• agterplaas

Antoniem:
• voorerf

Vertaling:
Engels: backyard
Nederlands: achtererf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ovum
Volgende onderwerp: nyg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 23:41:43 MGT 2024