Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snoeperye
snoeperye [boodskap #134202] Wo, 21 Oktober 2020 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snoeperye
Afbreking: snoe•pe•ry•e


Selfstandige naamwoord: snoepery
Meervoud: snoeperye

Betekenis:
• Lekker eetgoed waaraan daar tussen maaltye gesnoep kan word.

Gebruik:
• Gedurende pouse word voedsame kos en snoeperye by die skool se snoepwinkel verkoop.

Sinoniem:
• peuselhappies
• peuselkos
• snoepgoed
• versnaperings

Vertaling:
Engels: confectionery, snacks
Nederlands: snoeperijen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekondeer
Volgende onderwerp: opgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 04:25:51 MGT 2024