Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekondeer
sekondeer [boodskap #134201] Wo, 21 Oktober 2020 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekondeer
Afbreking: se•kon•deer


Werkwoord: sekondeer
Verlede tyd: het gesekondeer

Betekenis:
• 'n Voorstel formeel steun.

Gebruik:
• Is daar iemand wat die voorstel sekondeer?

Verwant:
• sekondant
• sekondering

Vertaling:
Engels: to second
Nederlands: seconderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bibliotekaresse
Volgende onderwerp: snoeperye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 22:01:56 MGT 2024