Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opgaan
opgaan [boodskap #134203] Wo, 21 Oktober 2020 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opgaan
Afbreking: op•gaan
Samestelling: op + gaan


Werkwoord: gaan op, opgaan
Verlede tyd: het opgegaan
Teenwoordige deelwoord: opgaande

Betekenis:
• Boontoe beweeg.
• Verheldering bring.

Gebruik:
• Bring die brandblusser, voordat die hele gebou in vlamme opgaan.
• Uiteindelik het daar 'n lig vir hom opgegaan!

Sinoniem:
• klim
• styg

Antoniem
• afgaan
• ondergaan

Vertaling:
Engels: to go up, ascend
Nederlands: opgaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snoeperye
Volgende onderwerp: gedoriewaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 19:52:53 MGT 2024