Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » analogie
analogie [boodskap #134055] So, 11 Oktober 2020 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
analogie
Afbreking: a•na•lo•gie


Selfstandige naamwoord: analogie
Meervoud: analogieë

Betekenis:
• 'n Gedeeltelike ooreenkoms tussen dinge of sake wat in ander opsigte weer verskil.

Gebruik:
• Om 'n kamera met die menslike oog te vergelyk, is nie 'n regverdige analogie nie.

Sinoniem:
• ooreenkoms
• ooreenstemming

Afkorting:
• anal.

Afgelei:
• analogies
• analogievorm

Vertaling:
Engels: analogy
Nederlands: analogie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalaktivis
Volgende onderwerp: broodwinner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 22:41:31 MGT 2024