Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalaktivis
taalaktivis [boodskap #134054] So, 11 Oktober 2020 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalaktivis
Afbreking: taal•ak•ti•vis
Samestelling: taal + aktivis


Selfstandige naamwoord: taalaktivis
Meervoud: taalaktiviste
Verkleinwoord: taalaktivissie
Meervoud van verkleining: taalaktivissies

Betekenis:
• Iemand wat vir die regte van 'n taal opkom.

Gebruik:
• Ek is nie noodwendig 'n taalbul (of 'n taalkoei) nie, maar wel 'n ywerige taalaktivis!

Sinoniem:
• taalstryder

Afgelei:
• taalaktivisme

Vertaling:
Engels: language activist
Nederlands: taalaktivist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spekuleer
Volgende onderwerp: analogie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 22:43:43 MGT 2024