Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » broodwinner
broodwinner [boodskap #134056] So, 11 Oktober 2020 18:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
broodwinner
Afbreking: brood•win•ner


Selfstandige naamwoord: broodwinner
Meervoud: broodwinners
Verkleinwoord: broodwinnertjie
Meervoud van verkleining: broodwinnertjies

Betekenis:
• Persoon in 'n gesin wat die belangrikste deel van die gesin se inkomste inbring.

Gebruik:
• Op die ouderdom van 16 het hy die broodwinner vir sy hele familie geword.

Afgelei:
• alleenbroodwinner

Vertaling:
Engels: breadwinner, wage earner
Nederlands: kostwinner, broodwinner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: analogie
Volgende onderwerp: bewussyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 09:18:15 MGT 2024