Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » cliché
cliché [boodskap #133736] Vr, 25 September 2020 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
cliché
Afbreking: cli•ché


Selfstandige naamwoord: cliché
Meervoud: clichés
Verkleinwoord: clichétjie
Meervoud van verkleining: clichétjies

Betekenis:
• Afgesaagde, holruggeryde uitdrukking of geykte segswyse. Frase wat baie of buite konteks gebruik word, sodat die impak en betekenis daarvan verlore gaan.

Gebruik:
• Dit klink soos 'n cliché, maar dis die klein dingetjies in die lewe wat tel.

Afgelei:
• clichéagtig
• clichéstyl
• clichétaal

Vertaling:
Engels: cliché, cliche
Nederlands: cliché

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerkaatsingshoek
Volgende onderwerp: bedreiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:48:44 MGT 2024