Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerkaatsingshoek
weerkaatsingshoek [boodskap #133735] Vr, 25 September 2020 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Q1 is die invalshoek, Q2 die weerkaatsingshoek en Q3 die brekingshoek.
Q1 is die invalshoek, Q2 die weerkaatsingshoek en Q3 die brekingshoek.
weerkaatsingshoek
Afbreking: weer•kaat•sings•hoek
Samestelling: weerkaatsing + -s- + hoek


Selfstandige naamwoord: weerkaatsingshoek
Meervoud: weerkaatsingshoeke
Verkleinwoord: weerkaatsingshoekie
Meervoud van verkleining: weerkaatsingshoekies

Betekenis:
• Die hoek tussen die weerkaatste straal en die normaallyn.

Gebruik:
• Die invalshoek van 'n ligstraal is altyd gelyk aan die weerkaatsingshoek.

Sinoniem:
• terugkaatsingshoek

Vertaling:
Engels: reflection angle
Nederlands: weerkaatsingshoek, terugkaatsingshoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: invalshoek
Volgende onderwerp: cliché
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:38:30 MGT 2024