Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedreiging
bedreiging [boodskap #133737] Vr, 25 September 2020 10:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedreiging
Afbreking: be•drei•ging


Selfstandige naamwoord: bedreiging
Meervoud: bedreiginge, bedreigings
Verkleinwoord: bedreiginkie
Meervoud van verkleining: bedreiginkies

Betekenis:
• 'n Moontlike risiko of gevaar.

Gebruik:
• As die bere met rus galaat word, is hulle normaalweg nie 'n bedreiging vir mense nie.

Afgelei:
• doodsbedreiging
• terrorismebedreiging

Spelfout:
• bedryging

Vertaling:
Engels: threat, menace
Nederlands: bedreiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: cliché
Volgende onderwerp: natuurtoneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:33:39 MGT 2024