Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » natuurtoneel
natuurtoneel [boodskap #133738] Vr, 25 September 2020 10:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18988
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
natuurtoneel
Afbreking: na•tuur•to•neel
Samestelling: natuur + toneel


Selfstandige naamwoord: natuurtoneel
Meervoud: natuurtonele
Verkleinwoord: natuurtoneeltjie
Meervoud van verkleining: natuurtoneeltjies

Betekenis:
• 'n Landskap of ander toneel uit die natuur.

Gebruik:
• Die skilder soek 'n asembenemende natuurtoneel wat hy op doek kan vaslê.

Vertaling:
Engels: nature scene
Nederlands: natuurtoneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedreiging
Volgende onderwerp: doerine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 17:42:06 MGT 2024