Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » filatelis
filatelis [boodskap #133362] So, 06 September 2020 17:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Posseëlalbum.
'n Posseëlalbum.
filatelis
Afbreking: fi•la•te•lis


Selfstandige naamwoord: filatelis
Meervoud: filateliste
Verkleinwoord: filatelissie
Meervoud van verkleining: filatelissies

Betekenis:
• Iemand wat posseëls versamel en bestudeer.

Gebruik:
• Die filatelis gebruik 'n seëltangetjie en 'n vergrootglas om sy seëls te sorteer.

Sinoniem:
• posseëlversamelaar
• seëlversamelaar

Verwant:
• filatelie
• filatelisties

Vertaling:
Engels: philatelist, stamp-collector
Nederlands: filatelist, postzegelverzamelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: straatsmous
Volgende onderwerp: garing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:33:12 MGT 2024