Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » straatsmous
straatsmous [boodskap #133361] So, 06 September 2020 17:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
straatsmous
Afbreking: straat•smous
Samestelling: straat + smous


Selfstandige naamwoord: straatsmous
Meervoud: straatsmouse
Verkleinwoord: straatsmousie
Meervoud van verkleining: straatsmousies

Betekenis:
• Persoon wat goedere langs die straat verkoop (smous).

Gebruik:
• Op pad terug het ons sommer avokado's by 'n straatsmous gekoop.

Sinoniem:
• straatventer
• straatverkoper
• sypaadjiesmous

Vertaling:
Engels: hawker, street vendor, informal trador
Nederlands: straatsmous

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slotmaker
Volgende onderwerp: filatelis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:14:33 MGT 2024