Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » garing
garing [boodskap #133363] So, 06 September 2020 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Naald en garing.
Naald en garing.
garing
Afbreking: ga•ring


Selfstandige naamwoord: garing
Meervoud: garings
Verkleinwoord: garinkie
Meervoud van verkleining: garinkies

Betekenis:
• Dun draad wat gebruik word om materiaal aan mekaar vas te werk.

Gebruik:
• Ma stop die kouse met 'n naald en garing.

Wisselvorm:
• gare

Afgelei:
• garingdraad
• garingfabriek
• garingspinnery
• garingspoel
• garingtol

Vertaling:
Engels: thread, yarn
Nederlands: garen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: filatelis
Volgende onderwerp: afgeskaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:26:06 MGT 2024