Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polinoom
polinoom [boodskap #133349] So, 06 September 2020 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polinoom
Afbreking: po•li•noom


Selfstandige naamwoord: polinoom
Meervoud: polinome
Verkleinwoord: polinoompie
Meervoud van verkleining: polinoompies

Betekenis:
• Die som of verskil van algebraïese terme wat verskillende magte van dieselfde veranderlike(s) bevat, waarvan die magte nie-negatiewe heelgetalle is.

Gebruik:
• x2 - 3x + 6 is 'n polinoom, maar x2 - 3/x + 6x3/2 is nie, omdat dit deling met 'n veranderlike insluit (2de argument) en 'n eksponent bevat wat nie 'n positiewe heelgetal is nie (3de argument).

Sinoniem:
• veelterm

Afgelei:
• nulpolinoom
• polinoomvergelyking

Verwant:
• monoom
• binoom
• trinoom

Vertaling:
Engels: polynomial
Nederlands: polynoom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: politiek
Volgende onderwerp: reisiger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:13:02 MGT 2024