Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reisiger
reisiger [boodskap #133350] So, 06 September 2020 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reisiger
Afbreking: rei•si•ger


Selfstandige naamwoord: reisiger
Meervoud: reisigers
Verkleinwoord: reisigertjie
Meervoud van verkleining: reisigertjies

Betekenis:
• Iemand wat reis.

Gebruik:
• Die beste medisyne vir enige moeë en moedelose reisiger, is die gedagte aan jou bestemming.

Sinoniem:
• toeris
• vakansieganger

Afgelei:
• ontdekkingsreisiger

Vertaling:
Engels: traveler, voyager
Nederlands: reiziger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polinoom
Volgende onderwerp: sentraal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:45:24 MGT 2024