Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noniljoen
noniljoen [boodskap #133181] Wo, 26 Augustus 2020 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noniljoen
Afbreking: no•nil•joen


Hooftelwoord: noniljoen

Betekenis:
• 'n Duisend oktiljard; 10 tot die mag 54; miljoen tot die mag 9 (novem=9).

Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n noniljoen kilometer van die aarde af is?

Verwant:
• noniljoenste

Vertaling:
Engels: septendecillion
Nederlands: noniljoen


Selfstandige naamwoord: noniljoen
Meervoud: noniljoen

Betekenis:
• Die getal 1054.

Gebruik:
• 'n Noniljoen is 'n baie groot getal.

Vertaling:
Engels: septendecillion
Nederlands: noniljoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oktiljard
Volgende onderwerp: noniljard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:54:30 MGT 2024