Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oktiljard
oktiljard [boodskap #133180] Wo, 26 Augustus 2020 15:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oktiljard
Afbreking: ok•til•jard


Hooftelwoord: oktiljard

Betekenis:
• 'n Duisend oktiljoen; 10 tot die mag 51.

Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n oktiljard kilometer van die aarde af is?

Verwant:
• oktiljardste

Vertaling:
Engels: sexdecillion
Nederlands: octiljard


Selfstandige naamwoord: oktiljard
Meervoud: oktiljarde

Betekenis:
• Die getal 1051.

Gebruik:
• 'n Oktiljard is 'n baie groot getal.

Vertaling:
Engels: sexdecillion
Nederlands: octiljard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oktiljoen
Volgende onderwerp: noniljoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:57:29 MGT 2024