Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noniljard
noniljard [boodskap #133182] Wo, 26 Augustus 2020 16:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noniljard
Afbreking: no•nil•jard


Hooftelwoord: noniljard

Betekenis:
• 10 tot die mag 57; 'n duisend noniljoen.

Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n noniljard kilometer van die aarde af is?

Verwant:
• noniljardste

Vertaling:
Engels: octodecillion
Nederlands: noniljard


Selfstandige naamwoord: noniljard
Meervoud: noniljarde

Betekenis:
• Die getal 1057.

Gebruik:
• 'n Noniljard is 'n baie groot getal.

Vertaling:
Engels: octodecillion
Nederlands: noniljard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noniljoen
Volgende onderwerp: desiljoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:26:55 MGT 2024