Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » miaau
miaau [boodskap #133166] Wo, 26 Augustus 2020 11:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
miaau
Afbreking: mi•aau


Werkwoord: miaau
Verlede tyd: het gemiaau

Betekenis:
• Een van die geluide wat 'n kat maak (hulle kan ook spin).

Gebruik:
• Dit is interessant dat katte nie vir ander katte miaau nie, maar wel om met mense te kommunikeer.

Wisselvorm:
• miau

Vertaling:
Engels: to meow
Nederlands: mauwen, miauwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: model
Volgende onderwerp: piep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:28:39 MGT 2024