Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » model
model [boodskap #133165] Wo, 26 Augustus 2020 11:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
model
Afbreking: mo•del


Selfstandige naamwoord: model
Meervoud: modelle
Verkleinwoord: model
Meervoud van verkleining: model

Betekenis:
• 'n Voorbeeld, voorstelling of prototipe van iets.
• Die verskillende weergawes en vorms van iets.
• 'n Mooi persoon wat mode uitstal; mannekyn.
• Ideale persoon of ding met gewenste eienskappe wat navolgenswaardig is; toonbeeld.

Gebruik:
• Hy bou 'n kleinskaalse model van 'n boot in 'n bottel.
• Watter model motor ry jy?
• Kyk na hierdie model op die voorblad!
• Ons dorp is skoon, word goed bestuur en dien as model vir ander dorpe.

Afgelei:
• basismodel
• beginmodel
• intreemode
• modelagentskap
• modelantwoord
• modelbaas
• modelkind
• modelkompetisie
• modelkonstruksie
• modellyfie
• modelonderwyser
• modeltekening
• modelwerk
• rolmodel

Vertaling:
Engels: model
Nederlands: model

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koel-koel
Volgende onderwerp: miaau
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:17:16 MGT 2024