Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agttiende
agttiende [boodskap #133004] Sa, 22 Augustus 2020 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agttiende
Afbreking: agt•tien•de


Rangtelwoord: agttiende

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord agttien (18). Nommer agttien in 'n ry of gedeel deur agttien.

Gebruik:
• Sy het agttiende in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 18de
• 18e

Wisselvorm:
• agtiende

Afgelei:
• agttiende-eeus

Vertaling:
Engels: eighteenth
Nederlands: achttiende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sewentiende
Volgende onderwerp: negentiende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:29:40 MGT 2024