Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » negentiende
negentiende [boodskap #133005] Sa, 22 Augustus 2020 08:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
negentiende
Afbreking: ne•gen•tien•de


Rangtelwoord: negentiende

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord negentien (19). Nommer negentien in 'n ry of gedeel deur negentien.

Gebruik:
• Hy het negentiende in die wedloop geëindig.

Wisselvorm:
• neëntiende

Afkorting:
• 19de
• 19e

Afgelei:
• negentiende-eeus

Vertaling:
Engels: nineteenth
Nederlands: negentiende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agttiende
Volgende onderwerp: twintigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:48:06 MGT 2024