Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sewentiende
sewentiende [boodskap #133003] Sa, 22 Augustus 2020 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sewentiende
Afbreking: se•wen•tien•de


Rangtelwoord: sewentiende

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord sewentien (17). Nommer sewentien in 'n ry of gedeel deur sewentien.

Gebruik:
• Hy het sewentiende in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 17de
• 17e

Afgelei:
• sewentiende-eeus

Vertaling:
Engels: seventeenth
Nederlands: zeventiende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sestiende
Volgende onderwerp: agttiende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 18:01:19 MGT 2024