Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sestiende
sestiende [boodskap #133002] Sa, 22 Augustus 2020 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sestiende
Afbreking: ses•tien•de


Rangtelwoord: sestiende

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord sestien (16). Nommer sestien in 'n ry of gedeel deur sestien.

Gebruik:
• Hy het sestiende in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 16de
• 16e

Afgelei:
• sestiende-eeus

Vertaling:
Engels: sixteenth
Nederlands: zestiende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyftiende
Volgende onderwerp: sewentiende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:17:48 MGT 2024