Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyftiende
vyftiende [boodskap #133001] Sa, 22 Augustus 2020 08:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18978
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyftiende
Afbreking: vyf•tien•de


Rangtelwoord: vyftiende

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord vyftien (15). Nommer vyftien in 'n ry of gedeel deur vyftien.

Gebruik:
• Hy het vyftiende in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 15de
• 15e

Vertaling:
Engels: fifteenth
Nederlands: vijftiende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veertiende
Volgende onderwerp: sestiende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:58:51 MGT 2024