Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veertiende
veertiende [boodskap #133000] Sa, 22 Augustus 2020 08:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veertiende
Afbreking: veer•tien•de


Rangtelwoord: veertiende

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord veertien (14). Nommer veertien in 'n ry of gedeel deur veertien.

Gebruik:
• Sy het veertiende in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 14de
• 14e

Vertaling:
Engels: fourteenth
Nederlands: veertiende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dertiende
Volgende onderwerp: vyftiende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:30:08 MGT 2024