Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dertiende
dertiende [boodskap #132999] Sa, 22 Augustus 2020 08:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dertiende
Afbreking: der•tien•de


Rangtelwoord: dertiende

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord dertien (13). Nommer dertien in 'n ry of gedeel deur dertien.

Gebruik:
• Hy het dertiende in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 13de
• 13e

Afgelei:
• dertiende-eeus

Vertaling:
Engels: thirteenth
Nederlands: dertiende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twaalfde
Volgende onderwerp: veertiende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 20:24:54 MGT 2024