Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » twaalfde
twaalfde [boodskap #132998] Sa, 22 Augustus 2020 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
twaalfde
Afbreking: twaalf•de


Rangtelwoord: twaalfde

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord twaalf (12). Nommer twaalf in 'n ry of gedeel deur twaalf.

Gebruik:
• Hy het twaalfde in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 12de
• 12e

Vertaling:
Engels: twelfth
Nederlands: twaalfde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elfde
Volgende onderwerp: dertiende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:33:23 MGT 2024