Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sesde
sesde [boodskap #132991] Sa, 22 Augustus 2020 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sesde
Afbreking: ses•de


Rangtelwoord: sesde

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord ses (6). Nommer ses in 'n ry of gedeel deur ses.

Gebruik:
• Hy het sesde in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 6de
• 6e

Vertaling:
Engels: sixth
Nederlands: zesde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyfde
Volgende onderwerp: sewende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 17:15:11 MGT 2024