Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyfde
vyfde [boodskap #132990] Sa, 22 Augustus 2020 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyfde
Afbreking: vyf•de


Rangtelwoord: vyfde

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord vyf (5). Nommer vyf in 'n ry of gedeel deur vyf.

Gebruik:
• Sy het vyfde in die wedloop geëindig.

Spreekwoord:
• Die vyfde pootjie van die afval. [Iets is nutteloos; bestaan nie.]
• Hy is 'n vyfde wiel aan die wa. [Iemand wie se hulp onnodig is of las veroorsaak.]

Afkorting:
• 5de
• 5e

Vertaling:
Engels: fifth
Nederlands: vijfde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vent
Volgende onderwerp: sesde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:08:27 MGT 2024