Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sewende
sewende [boodskap #132992] Sa, 22 Augustus 2020 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sewende
Afbreking: se•wen•de


Rangtelwoord: sewende

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord sewe (7). Nommer sewe in 'n ry of gedeel deur sewe.

Gebruik:
• Sy het sewende in die wedloop geëindig.

Spreekwoord:
• In die sewende hemel wees. [Baie gelukkig wees.]

Afkorting:
• 7de
• 7e

Vertaling:
Engels: seventh
Nederlands: zevende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sesde
Volgende onderwerp: agtste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 01:45:01 MGT 2024