Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtste
agtste [boodskap #132993] Sa, 22 Augustus 2020 07:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agtste
Afbreking: agt•ste


Rangtelwoord: agtste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord agt (8). Nommer agt in 'n ry of gedeel deur agt.

Gebruik:
• Hy het agtste in die wedloop geëindig.

Wisselvorm:
• agste

Afkorting:
• 8ste
• 8e

Afgelei:
• agtsteman

Verwant:
• aks

Vertaling:
Engels: eighth
Nederlands: achtste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sewende
Volgende onderwerp: negende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:30:35 MGT 2024