Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » negende
negende [boodskap #132994] Sa, 22 Augustus 2020 07:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
negende
Afbreking: ne•gen•de


Rangtelwoord: negende

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord nege (9). Nommer nege in 'n ry of gedeel deur nege.

Gebruik:
• Sy het negende in die wedloop geëindig.

Wisselvorm:
• neënde

Afkorting:
• 9de
• 9e

Vertaling:
Engels: ninth
Nederlands: negende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtste
Volgende onderwerp: tiende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:06:34 MGT 2024