Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tiende
tiende [boodskap #132995] Sa, 22 Augustus 2020 07:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tiende
Afbreking: tien•de


Rangtelwoord: tiende

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord tien (10). Nommer tien in 'n ry of gedeel deur tien.

Gebruik:
• Hy het tiende in die wedloop geëindig.
• Sy gee 'n tiende van haar inkomste aan die kerk.

Afkorting:
• 10de
• 10e

Vertaling:
Engels: tenth
Nederlands: tiende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: negende
Volgende onderwerp: terughoudend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:34:39 MGT 2024