Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertikaal
vertikaal [boodskap #132964] Vr, 21 Augustus 2020 07:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skietlood word gebruik om te kyk of 'n muur vertikaal is.
'n Skietlood word gebruik om te kyk of 'n muur vertikaal is.
vertikaal
Afbreking: ver•ti•kaal


Byvoeglike naamwoord: vertikaal
Attributief: vertikale

Betekenis:
• Soos 'n lyn wat opwaarts of afwaarts loop.

Gebruik:
• 'n Helikopter kan vertikaal opstyg en land.

Sinoniem:
• loodreg

Antoniem:
• horisontaal

Vertaling:
Engels: vertical
Nederlands: verticaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grootmaak
Volgende onderwerp: horisontaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:09:45 MGT 2024