Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » horisontaal
horisontaal [boodskap #132965] Vr, 21 Augustus 2020 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Waterpas word gebruik om te kyk of iets horisontaal is.
'n Waterpas word gebruik om te kyk of iets horisontaal is.
horisontaal
Afbreking: ho•ri•son•taal


Byvoeglike naamwoord: horisontaal
Attributief: horisontale

Betekenis:
• Soos 'n vlak of 'n lyn waarvan die hoogte orals dieselfde is.

Gebruik:
• Mens sê dat 'n voorwerp, soos 'n pyp of 'n dak, horisontaal is wanneer hy parallel met die horisontale vlak lê.

Antoniem:
• vertikaal

Vertaling:
Engels: horizontal, flat, level
Nederlands: horizontaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertikaal
Volgende onderwerp: wentelbaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:59:50 MGT 2024