Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedjonk
bloedjonk [boodskap #132938] Wo, 19 Augustus 2020 12:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedjonk
Afbreking: bloed•jonk
Samestelling: bloed + jonk


Byvoeglike naamwoord: bloedjonk
Attributief: bloedjong

Betekenis:
• Intensiewe vorm van jonk. Nog baie jonk.

Gebruik:
• Ek was nog bloedjonk en onervare, maar almal moet seker iewers begin.

Sinoniem:
• piepjonk

Antoniem:
• horingoud
• stokoud

Vertaling:
Engels: very young
Nederlands: piepjong

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geraas
Volgende onderwerp: voordeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:34:03 MGT 2024