Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voordeel
voordeel [boodskap #132939] Wo, 19 Augustus 2020 12:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voordeel
Afbreking: voor•deel


Selfstandige naamwoord: voordeel
Meervoud: voordele
Verkleinwoord: voordeeltjie
Meervoud van verkleining: voordeeltjies

Betekenis:
• Dit wat in 'n mens se guns is; pluspunt.
• (ongewoon) Die voorste deel van iets.

Gebruik:
• Die plan sal die breër gemeenskap tot voordeel strek.

Antoniem:
• nadeel

Afgelei:
• voordeeltrekker
• voordelig

Vertaling:
Engels: advantage, benefit, profit
Nederlands: voordeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedjonk
Volgende onderwerp: nadeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 12:40:12 MGT 2024