Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » horison
horison [boodskap #132898] Ma, 17 Augustus 2020 07:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die horison met sonsondergang.
Die horison met sonsondergang.
horison
Afbreking: ho•ri•son


Selfstandige naamwoord: horison
Meervoud: horisonne, horisonte

Betekenis:
• Denkbeeldige lyn in die verte waar die lug en die aardoppervlak aan mekaar raak.

Gebruik:
• Bokant die koppe van die wesens was daar iets wat soos die horison gelyk het, en die lug van die horison het soos kristal geskitter. [Esegiël 1:22]

Sinoniem:
• kim
• gesigseinder
• verte
• verskiet

Afgelei:
• horisonlyn
• horisontaal
• horisonvlak
• waarnemingshorison

Vertaling:
Engels: horizon, skyline
Nederlands: horizon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kloaak
Volgende onderwerp: inversie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:32:39 MGT 2024