Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kloaak
kloaak [boodskap #132897] Ma, 17 Augustus 2020 07:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kloaak
Afbreking: klo•aak


Selfstandige naamwoord: kloaak
Meervoud: kloake

Betekenis:
• Die gekombineerde derm- en urienuitgang by bepaalde diersoorte wat ook as geslagsorgaan dien.
• Riool of 'n slykpoel.

Gebruik:
• Byna alle voëls, reptiele en amfibieë het 'n kloaak.
• Die munisipale dienslewering is so swak dat die kloaak al die strate afvloei.

Wisselvorm:
• kloaka

Afgelei:
• kloaakopening

Vertaling:
Engels: cloaca; sewerage
Nederlands: cloaca

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolversuim
Volgende onderwerp: horison
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:12:27 MGT 2024