Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inversie
inversie [boodskap #132899] Ma, 17 Augustus 2020 12:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inversie
Afbreking: in•ver•sie


Selfstandige naamwoord: inversie
Meervoud: inversies

Betekenis:
• Omkering (van die gewone orde).

Gebruik:
• In die taalkunde behels inversie die omkering van woordorde.

Sinoniem:
• omkering
• omdraaiing

Vertaling:
Engels: inverse
Nederlands: inversie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: horison
Volgende onderwerp: ravot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:13:06 MGT 2024