Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ravot
ravot [boodskap #132900] Ma, 17 Augustus 2020 12:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ravot
Afbreking: ra•vot


Werkwoord: ravot
Verlede tyd: het geravot

Betekenis:
• Om speels en energiek te baklei.

Gebruik:
• Die kinders ravot in die swembad.

Sinoniem:
• stoei

Afgelei:
• ravotter

Vertaling:
Engels: to romp around
Nederlands: ravotten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inversie
Volgende onderwerp: verganklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:34:09 MGT 2024