Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » witman
witman [boodskap #132882] So, 16 Augustus 2020 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
witman
Afbreking: wit•man
Samestelling: wit + man
Uitspraak: /ˈvət.man/


Selfstandige naamwoord: witman
Meervoud: witmans, witmanne
Verkleinwoord: witmannetjie
Meervoud van verkleining: witmanetjies

Betekenis:
• (verouderd) 'n Man blanke man.

Gebruik:
• Met die koms van Van Riebeek, as verteenwoordiger van die witman, is siektes van die Weste na Afrika gebring en onder die plaaslike bevolking losgelaat.

Antoniem:
• swartman

Afgelei:
• witmanswette

Vertaling:
Engels: white man
Nederlands: blanke man

Nota:
• Vandag skryf ons eerder "wit man" (twee woorde), omdat wit en swart eienskappe van "man" is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedagtegoed
Volgende onderwerp: aflaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:19:37 MGT 2024