Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aflaai
aflaai [boodskap #132883] So, 16 Augustus 2020 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aflaai
Afbreking: af•laai
Samestelling: af + laai
Uitspraak: /ˈaf.lɑːi̯/


Werkwoord: laai af, aflaai
Verlede tyd: het afgelaai

Betekenis:
• Goedere uit iets haal; afpak.
• Mense erns heen vervoer.
• (rekenaarwetenskap) 'n Kopie van 'n bediener versoek.

Gebruik:
• Die wa gaan hom nie self aflaai nie!
• Kan jy my by die skool aflaai?
• Jy kan die vorm van die internet aflaai.

Antoniem:
• inlaai
• oplaai

Vertaling:
Engels: to unload, off-load; drop; download
Nederlands: afladen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witman
Volgende onderwerp: rusie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:52:17 MGT 2024