Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedagtegoed
gedagtegoed [boodskap #132881] So, 16 Augustus 2020 17:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedagtegoed
Afbreking: ge•dag•te•goed
Uitspraak: /χəˈdaχ.təˌχut/


Selfstandige naamwoord: gedagtegoed
Meervoud:

Betekenis:
• Die geheel van denkbeelde wat eie aan iets of iemand is.

Gebruik:
• Hy reis na Parys waar hy met die gedagtegoed van Aristoteles en Averroes kennis maak.

Vertaling:
Engels: body of thought, belief system, thinking, philosophy
Nederlands: gedachtegoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: magie
Volgende onderwerp: witman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:38:06 MGT 2024