Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstedeliking
verstedeliking [boodskap #132777] Sa, 15 Augustus 2020 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstedeliking
Afbreking: ver•ste•de•li•king


Selfstandige naamwoord: verstedeliking
Meervoud:

Betekenis:
• Proses waar mense van die platteland na die stad trek.

Gebruik:
Verstedeliking vervang die eens oorwegend landelike kultuur met 'n oorwegend stedelike kultuur.
• 'n Steeds groter wordende persentasie van die wêreldbevolking woon in groot stede, verstedeliking is 'n wêreldwye proses.

Vertaling:
Engels: urbanisation
Nederlands: verstedelijking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: astrologie
Volgende onderwerp: verduideliking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:53:23 MGT 2024