Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verduideliking
verduideliking [boodskap #132778] Sa, 15 Augustus 2020 19:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19253
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verduideliking
Afbreking: ver•dui•de•li•king


Selfstandige naamwoord: verduideliking
Meervoud: verduidelikinge, verduidelikings
Verkleinwoord: verduidelikinkie
Meervoud van verkleining: verduidelikinkies

Betekenis:
• Inligting wat verduidelik en verklaar.

Gebruik:
• Die eenvoudigste verduideliking is gewoonlik die korrekte verduideliking.

Sinoniem:
• opheldering
• rasionaal
• regverdiging
• uitlegging
• verklaring

Vertaling:
Engels: explanation, clarification
Nederlands: verduidelijking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstedeliking
Volgende onderwerp: transliterasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 17:45:24 MGT 2024